Genesis 41:49 Die Boodskap (DB)

Josef het massas koring opgegaar. Dit was naderhand so ontelbaar soos die sand van die see. Josef het later opgehou om van alles boek te hou, want dit was onmoontlik.

Genesis 41

Genesis 41:43-55