Genesis 40:22-23 Die Boodskap (DB)

22. Die hoofbakker het hy egter laat ophang, net soos Josef gesê het.

23. Die hoofskinker het nie weer aan Josef gedink nie. Hy het heeltemal van hom vergeet.

Genesis 40