Genesis 41:1 Die Boodskap (DB)

Twee lang jare het verbygegaan, maar niks het gebeur nie. En toe, een aand, het die farao ’n droom gehad. Hy het gedroom hy staan langs die Nyl.

Genesis 41

Genesis 41:1-6