Genesis 40:14 Die Boodskap (DB)

Josef het toe die hoofskinker ’n groot guns gevra: “As dit later weer met jou goed gaan en jy onthou my dalk nog, sal ek bly wees as jy vir my ’n goeie woordjie by die farao sal doen.

Genesis 40

Genesis 40:13-20