Genesis 40:13 Die Boodskap (DB)

Oor drie dae sal die koning jou alles vergewe en jy sal jou ou pos terugkry. Dan sal jy weer soos vroeër die beker vir die farao gee. Presies soos in die dae toe jy die hoofskinker was.”

Genesis 40

Genesis 40:9-17