Genesis 4:9 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Kain gevra: “Waar is jou broer Abel?” Kain het vererg geantwoord: “Hoe moet ek nou weet? Is ek dan my broer se oppasser? Moet ek hom dag en nag oppas?”

Genesis 4

Genesis 4:5-15