Genesis 4:8 Die Boodskap (DB)

Kain het toe vir sy broer, Abel, gesê: “Kom ons gaan veld toe.” Toe hulle buite kom, het Kain vir Abel gegryp en hom doodgeslaan.

Genesis 4

Genesis 4:1-10