Genesis 34:20 Die Boodskap (DB)

Hamor en sy seun Sigem het die lede van die dorpsraad by die stadspoort gaan ontmoet. Hulle wou die dorpsraadslede van hulle ervaring vertel.

Genesis 34

Genesis 34:18-23