Genesis 34:19 Die Boodskap (DB)

Die jongman, Sigem, het Dina so begeer dat hy onmiddellik met die voorbereidings vir die besnydenis begin het. Vir sy familie was Sigem ’n baie belangrike man.

Genesis 34

Genesis 34:9-20