Genesis 31:54 Die Boodskap (DB)

Daarna het Jakob vir die Here op die berg gaan offer. Hy het al sy familie genooi om saam te kom eet. Na die ete het hulle almal sommer op die berg geslaap.

Genesis 31

Genesis 31:53-54