Genesis 31:53 Die Boodskap (DB)

Jakob, mag die God van ons vaders by ons wees. Mag die God van jou oupa Abraham en my oupa Nahor ons help om getrou te wees.” Jakob het sy woord gegee en die Beskermer van sy pa, Isak, as getuie aangeroep.

Genesis 31

Genesis 31:46-54