Genesis 31:38 Die Boodskap (DB)

Jakob het voortgegaan: “Twintig lange jare het ek jou getrou gedien. Nooit het jou skaapooie of bokooie hulle lammers verloor nie. Nooit het ek ’n ram gesteel en dit geëet nie.

Genesis 31

Genesis 31:34-47