Genesis 31:37 Die Boodskap (DB)

Jy het al my goed deursoek en wat het jy gekry? Kon jy enige gesteelde goed kry? Kom sit dit dan hier voor my en jou mense neer. Laat hulle dan besluit of ek ’n dief is of nie.”

Genesis 31

Genesis 31:32-45