Genesis 31:34 Die Boodskap (DB)

Sy het intussen die huisgodjies in die kameel se saalsak weggesteek en daar bo-op gaan sit. Laban het die hele tent gefynkam, maar niks gekry nie.

Genesis 31

Genesis 31:32-40