Genesis 31:33 Die Boodskap (DB)

Laban het by Jakob se tent begin en daarna in Lea se tent gaan soek. Hy het ook die tente van Bilha en Silpa deursoek, maar niks gekry nie. Daarna het hy na Ragel se tent toe gestap.

Genesis 31

Genesis 31:25-34