Genesis 31:18 Die Boodskap (DB)

Alles wat Jakob oor die jare in Paddan-Aram versamel het, het hy weggestuur. En so was Jakob weer op pad, die keer na Kanaän, waar sy pa, Isak, gewoon het.

Genesis 31

Genesis 31:15-21