Genesis 31:17 Die Boodskap (DB)

Jakob het al sy vee bymekaargemaak en die troppe begin aanjaag. Sy vroue en kinders het hy op kamele gesit en hulle saam met die vee gestuur.

Genesis 31

Genesis 31:13-24