Genesis 30:42-43 Die Boodskap (DB) Maar hy het nie die lote by die swak diere gesit nie. Op dié manier het Laban die swakkes en Jakob die sterkes gekry.