Genesis 25:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Abraham het weer getrou. Dié keer was dit met Ketura.

2. Sy het vir hom Simran, Joksan, Medan, Midian, Jisbak en Suag in die wêreld gebring.

Genesis 25