Genesis 26:1 Die Boodskap (DB)

Daar was weer hongersnood in die land, net soos in Abraham se tyd. Isak het na die land van die Filistyne getrek en vir eers in Gerar gaan bly. Abimelek was toe die koning.

Genesis 26

Genesis 26:1-11