Genesis 24:32 Die Boodskap (DB)

Die man is toe saam met Laban huis toe. Daar gekom, het Laban die kamele afgelaai en vir hulle voer en strooi gegee. Hy het ook vir al die mense water gegee sodat hulle hulle kon was.

Genesis 24

Genesis 24:31-35