Genesis 24:31 Die Boodskap (DB)

Laban het gesê: “Vriend, kom saam met my huis toe. Jy is deur die Here geseën. Kom, waarom staan jy nog daar? By ons huis is daar baie plek vir jou en jou kamele.”

Genesis 24

Genesis 24:28-37