Genesis 22:9 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het hulle by die plek gekom waarvan God gepraat het. Abraham het dadelik afgepak, ’n altaar gebou, die hout gevat en dit op die altaar gesit.

Genesis 22

Genesis 22:1-16