Genesis 22:10 Die Boodskap (DB)

Toe gryp hy vir Isak, druk hom op die altaar bo-op die hout vas en met sy ander hand vat hy die mes, die groot mes wat hy die hele pad saamgedra het en waarmee hy Isak wou doodmaak.

Genesis 22

Genesis 22:5-17