Genesis 22:6 Die Boodskap (DB)

Abraham het die hout van die brandoffer gevat en op Isak se rug vasgemaak. Abraham het ’n groot mes gedra asook die vuurklip waarmee hulle die hout moes aansteek. Saam-saam het hulle na die plek toe aangestap.

Genesis 22

Genesis 22:1-9