Genesis 22:5 Die Boodskap (DB)

Toe het hy vir sy werkers gesê: “Bly julle hier. Pas die donkie en al ons goed mooi op. Ek en die seun gaan net daar anderkant offer en as ons klaar is, kom ons terug.”

Genesis 22

Genesis 22:1-7