Genesis 19:29 Die Boodskap (DB)

Terwyl die Here die stede in die vallei verwoes het, het Hy aan Abraham gedink. Hy het onthou wat Abraham Hom gevra het; daarom is Lot en sy mense nie in die ramp dood nie.

Genesis 19

Genesis 19:27-30