Genesis 19:28 Die Boodskap (DB)

Hy het in Sodom en Gomorra se rigting gekyk en net verwoesting aanskou. Al die dorpe in die omgewing was vernietig. Donker rookwolke het oor die gebied gehang saam met die skerp reuk van rookwalms.

Genesis 19

Genesis 19:23-33