Genesis 18:31 Die Boodskap (DB)

Abraham het weer probeer: “Dis verwaand van my om met die Here te redeneer. Maar as daar net twintig is, Here, wat dan?” Weer het die Here gesê dat Hy die stad nie sal vernietig nie.

Genesis 18

Genesis 18:30-33