Genesis 18:30 Die Boodskap (DB)

Abraham sê toe: “Here, moet tog nie kwaad word as ek weer vra nie, maar sê nou daar is net 30?” Weer het die Here Abraham verseker dat Hy die stad sal spaar.

Genesis 18

Genesis 18:25-33