Genesis 13:9 Die Boodskap (DB)

Dalk is dit maar beter dat ons paaie skei. Kies waarheen jy wil gaan. As jy die een deel kies, neem ek die ander. Trek jy na die een deel van die land toe, gaan ek elders. So, jy kan kies.”

Genesis 13

Genesis 13:1-17