Genesis 13:8 Die Boodskap (DB)

Abram het toe vir Lot gesê: “Laat daar tog nie spanning tussen ons twee wees nie, en ook nie tussen ons werksmense nie. Ons is tog immers familie.

Genesis 13

Genesis 13:1-10