Genesis 12:7 Die Boodskap (DB)

Die Here het aan Abram verskyn en vir hom gesê: “Abram, hierdie land sal Ek nog vir jou en jou nageslag gee.” Abram was bly en het vir die Here wat aan hom verskyn het ’n altaar gebou.

Genesis 12

Genesis 12:1-9