Genesis 12:6 Die Boodskap (DB)

Abram het deur die land getrek en by Sigem gekom. Hy het digby die groot boom van More kamp opgeslaan. In daardie stadium het die Kanaäniete in die land gebly.

Genesis 12

Genesis 12:4-13