Genesis 12:2 Die Boodskap (DB)

Ek sal jou en jou nageslag ’n groot nasie maak. Ek sal jou ryk en voorspoedig maak. Oral sal mense jou naam ken en van jou praat. Oor jou sal dit met hulle ook goed gaan.

Genesis 12

Genesis 12:1-3