Genesis 12:1 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het die Here vir Abram gesê: “Jy moet weggaan, weg van die plek waar jy gebore is, weg van jou pa se huis af. Ek sal jou ’n ander land gee waar jy kan gaan bly.

Genesis 12

Genesis 12:1-7