Genesis 1:25 Die Boodskap (DB)

God het toe al die verskillende soorte wilde diere gemaak asook alle soorte klein- en grootvee en al die kruipende dinge op aarde. En God was baie tevrede met die diere wat Hy gemaak het.

Genesis 1

Genesis 1:17-28