Genesis 1:24 Die Boodskap (DB)

God het gesê: “Laat die aarde verskillende soorte diere oplewer: alle soorte klein- en grootvee, kruipende dinge en wilde diere.” En dit was so.

Genesis 1

Genesis 1:14-29