Ester 2:5 Die Boodskap (DB)

Daar het ’n Jood met die naam Mordegai in die stad Susan gebly; hy was die seun van Jaïr. Hy was uit die stam van Benjamin en sy voorouers was Simi en Kis.

Ester 2

Ester 2:1-10