Ester 2:4 Die Boodskap (DB)

en dan moet die meisie van wie u die meeste hou, koningin word in Vasti se plek.” Die koning het van die voorstel gehou en hulle raad gevolg.

Ester 2

Ester 2:1-8