Ester 1:17 Die Boodskap (DB)

Sodra die vroue hiervan hoor, sal hulle almal begin neersien op hulle mans. Hulle sal sê: ‘Koning Ahasveros het koningin Vasti beveel om na hom toe te kom en sy het geweier.’

Ester 1

Ester 1:14-18