Ester 1:16 Die Boodskap (DB)

Toe sê Memukan vir die koning en sy hoë amptenare: “Koningin Vasti het nie net die koning beledig nie, maar ook elke amptenaar en elke mens in die koninkryk.

Ester 1

Ester 1:10-21