Esra 10:16 Die Boodskap (DB)

Om te maak soos hulle besluit het, het Esra mans uit die verskillende families aangewys. Hy het hulle name opgeskryf. Op die eerste dag van die tiende maand het hulle die sake begin aanhoor.

Esra 10

Esra 10:12-22