Esra 10:15 Die Boodskap (DB)

Die voorstel is deur almal aanvaar. Net Jonatan die seun van Asael en Jagseja die seun van Tikwa, het nie saamgestem nie. Mesullam en die Leviet Sabbetai het ook soos hulle gedink.

Esra 10

Esra 10:7-21