Esegiël 46:7 Die Boodskap (DB)

Saam met die offers moet hy meel bring, sestien kilogram meel saam met die bul en die ram. En soveel meel as wat hy kan bekostig saam met die lammers. En vir elke sestien kilogram meel wat hy bring, moet hy vier liter olyfolie bysit.

Esegiël 46

Esegiël 46:4-16