Esegiël 46:6 Die Boodskap (DB)

Op die fees wat julle vier omdat dit nuwemaan is, moet hy ’n bul as offer bring. Hy moet ook ses lammers en ’n skaapram bring. Geen dier mag gebreklik wees nie.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-12