Esegiël 45:21 Die Boodskap (DB)

“Op die veertiende van daardie maand moet julle dan die paasfees vier om terug te dink aan hoe Israel uit Egipte verlos is. Vir hierdie fees moet julle sewe dae lank brood eet wat geen suurdeeg in het nie.

Esegiël 45

Esegiël 45:18-25