Esegiël 45:20 Die Boodskap (DB)

Hy moet dieselfde doen op die sewende van daardie maand. Dalk was daar mense wat slegte dinge gedoen het en dit nie eens besef het nie. Of dalk het hulle nie eens geweet dat dit wat hulle doen, sleg is nie. Só moet jy my huis weer rein maak.

Esegiël 45

Esegiël 45:19-24