Esegiël 44:29 Die Boodskap (DB)

Hulle leef van die offers wat die volk bring vir hulle eie sondes. Wat enigiemand eenkant sit en vir My gee as ’n geskenk, behoort aan die mense wat in my huis werk.

Esegiël 44

Esegiël 44:22-31