Esegiël 44:28 Die Boodskap (DB)

“Die mense wat vir My werk, besit nie eiendom nie. Wat aan My behoort, gee Ek vir hulle. Hulle het nie grond op hulle naam soos die ander mense van Israel nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:22-31